… en God is tevrede
’n Groot vriend van my is ’n sendeling in Oekraïne. Hulle help die kerk om op te staan en ’n verskil te maak daar waar hulle gaan. Die klein gemeentetjies wat reeds bestaan, het niks. Eintlik kan hulle nie oorleef nie, maar hulle kan nie anders as om Jesus se boodskap orals waar hulle gaan, […]
Read more