Slegs vir die waarheid
Wanneer jy ’n hoë boom is, moet jy weet jy gaan wind vat. Baie wind. As jy jouself vir ’n toffie uitsit, gaan iemand êrens in die pad af aan jou kou. Dis wat met Paulus gebeur het. Daar was ’n klomp vals profete in Korinte wat allerhande bogstories oor Paulus vertel het en die […]
Read more